SA Trampolines word geruik deur die Blou Bulle
Baie dankie vir die vinnige en professionele diens wat ons by SA Trampoline ontvang het. Hulle was vriendelik en hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om die trampolien te maak presies na ons vereistes. Die trampolien is van hoe gehalte, netjies, en met ekstra sterkte gebou om groter gewig te kan dra.
Dit is n aanwins in ons praktyk en word gebruik in die rehabilitasie, om spelers so vinnig moontlik terug op die veld te kry.
RONEE EKSTEEN
FISIOTERAPEUT BLOU BULLE
|
Contact Us:
|